Afr_Groep_3 karakters_10 – 13 jr_SPOKE KAN OOK SKRIK
R100.00
Komedie. 3 – 4 min. Die drie spoke kan deur meisies of seuns vertolk word. 3 spoke is dood verveeld maar dan sien die een n mens wat hom laat skrik. n Regte-egte mens met voete en waardeur mens nie kan sien nie. Ja-nee, dis nie net spoke wat mense laat skrik nie… mense laat spoke ook skrik.