Afr_Dialoog_Seun en Dogter_10 – 13 jr_SKOOL MAAK MY SIEK

R80.00

1 – 2 min. Komedie. n Seun kry skoolsiekte maar toe hy agterkom dat siepsop en braaiboud die enigste simptoom is van die siekte besluit hy dis maar die beste om skooltoe te gaan.