Afr Dialoog 2 Dogters 10 – 13 jr JUFFROU TRAP AMPER IN N STRIK

R100.00

Afr Dialoog 2 Dogters 10 – 13 jr JUFFROU TRAP AMPER IN N STRIK

4 – 5 min. Komedie. Strikke is in die mode maar party kinders en hulle mammas oordoen dit heeltemal. Wanneer n kind skooltoe kom en soos n persent vol linte begin lyk, weet die onderwyseres nie watter kant toe nie.