Afr Dialoog 2 dogters 10 – 13 jr DIE PADDA PROBLEEM

R120.00

Afr Dialoog 2 dogters 10 – 13 jr DIE PADDA PROBLEEM

4 – 5 min. Komies. Twee paddas sit in n glaskas. Kwakkie is al lank daar maar Anna is nuut. Kwakkie doen haar bes om vir Anna touwys te maak oor hoe dinge in die glaskas werk veral as jy elke gesoen word met die hoop dat jy in n prins sal verander.