Afr_Dialoog_Seun en Dogter_10 – 13 jaar_HELP DOKTER
R80.00
HELP DOKTER. 1 – 2 min. Komedie. n Pasient kom sien die dokter. Sy is in die vreeslikste pyn. Oral waar sy aan haarself raak is dit pynlik. Die dokter is radeloos maar dan besef die slim dokter dat dit eintlik haar vinger is wat seer is.