Afr Dialoog Dogters 10 – 13 jaar SNEEUWITJIE EN GOUELOKKIES BREEK UIT

R120.00

Afr Dialoog Dogters 10 – 13 jaar SNEEUWITJIE EN GOUELOKKIES BREEK UIT. 3 – 4 min. Komies. Sneeuwitjie en Gouelokkies woon hulle weeklikse selfhelp-groepie by. Sneeuwitjie is bitter want sy is gedaan gekook en skoongemaak vir die 7 dwerge. Gouelokkies erken dat sy verslaaf is aan pap en moet wegkom van die bere af. Sneeuwitjie gee vir Gouelokkies n kookboek en wys haar die pad na die dwerge se huis.