Afr_Dialoog_2 Dogters_10 – 13 jr_DIE SEEROWERS
R100.00
DIE SEEROWERS. 3 – 4 min. Komedie. Twee moderne seerowers vaar alleen op hulle skip. Die een probeer hard om n regte seerower wees maar die kaptein dink dis barbaars. Sy hou van inkopies doen en plesier ritte na eksotiese bestemmings. Sy dink om iets by n uitverkoping te koop is net so goed soos om skatte te buit.