Afr Dialoog Seuns 10 – 13 jr: JAKKALS EN WOLF EN DIE BOTTERVAT
R120.00
Afr Dialoog Seuns 10 – 13 jr: JAKKALS EN WOLF EN DIE BOTTERVAT
Komies. 4 – 5 min. Jakkals is skelm en manipuleer vir Wolf om n bottervat te steel. Wolf dink en droom net van die lekker botter terwyl Jakkals alles skelm opeet maar met n slinkse plan laat hy vir Wolf glo dat hy in der waarheid die dief was.