Afr_Dialoog Dogters_10 – 13 jr_DIE TOETS

R80.00

2 – 3 min. Opvoedkundig. n Ware vriend skryf jou nie af as jy droogmaak nie. Wanneer die een dogter afkyk in n toets, knaag haar gewete aan haar. Haar vriendin help haar om die waarheid te erken teenoor haarself en teenoor die onderwyser. –