Afr Dialoog Seuns 10 – 13 jr PASOP VIR PIPPERELLA KOORS
R120.00
Afr Dialoog Seuns 10 – 13 jr PASOP VIR PIPPERELLA KOORS. 4 – 5 min. Komies. Twee seuns by die viswaters bespiegel oor die nare simptome van pipperella koors wat mens kry op Valentynsdag. Dit is so aansteeklik soos varkgriep. Dit gee jou rooi hakskene en muisneste in jou brein… maar dis veral erg aansteeklik as die meisies hulle bespuit met “perdefien”. Dis beter om vis te vang want al is daar baie visse in die see, bly dit n kuns om hulle te vang.