Afr Monoloog Dogter 10 – 13 jr SNEEUWITJIE IS NIE BAIE SKERP NIE

R100.00

Afr Monoloog Dogter 10 – 13 jr SNEEUWITJIE IS NIE BAIE SKERP NIE

3 – 4 min. Komies. Hoe op dees aarde het Sneeuwitjie dit reggekry om haarself soveel kere in die moeilikheid te kry? Eers kom sy net-net weg en veg haar pad oop deur die woud, net om die slaaf te word van sewe, lui mannetjies. Maar, dis nie al nie! Ek vra julle, wie maak die deur oop vir n vreemdeling en eet sommer die appel wat sy gegee word?