Afr Groep Spreekkoor vir seuns en dogters 10 – 13 jr TIENERSKAP MAAK ONS BANG

R150.00

Afr Groep Spreekkoor vir seuns en dogters 10 – 13 jr TIENERSKAP MAAK ONS BANG. Komies. Seuns en dogters wat amper tieners is verward en raak bang vir al die eienaardige dinge wat tieners doen en ervaar. Gaan dit hulle ook oorkom want dit lyk of tienerskap soos die Tokkelossie is wat jou wil vang! Lekker lawwe spreekkoor vir tweens.