Afr_Groep_10-13 Jaar_Dramastuk vir 4 karakters_ANSIE EN RIEKIE – N MODERNE FEEVERHAAL
R100.00
5 min. Komies. 2 seuns en 2 dogters. n Moderne verwerking van Hansie en Grietjie. Ansie en Riekie is twee oorgewig kinders wat deur die heks op dieet gesit word. Die heks is toe al die tyd eintlik hulle pa se verloofde maar dinge is nie altyd soos dit lyk nie… Hansie en Grietjie sal nooit weer dieselfde wees nie.