Afr Groep 10 – 13 jr DIE LANK EN DIE KORT VAN DIE STORIE
R120.00
Afr Groep 10 – 13 jr DIE LANK EN DIE KORT VAN DIE STORIE – 4 – 5 min. Komies. Rooikappie, n nar, die houtkapper, wolf, heks, koning en koningin is almal karakters in hierdie storie waar dinge nie meer is soos dit altyd in die feeverhale was nie. –