Afr Groep 2 seuns en 4 meisies 10 – 13 jr VELE HANDE MAAK LIGTE WERK

R120.00

Afr Groep 2 seuns en 4 meisies 10 – 13 jr VELE HANDE MAAK LIGTE WERK. Komies. Die ses skoolkinders moet n toneel uitdink om voor die klas te doen. Elkeen het hulle eie idee oor wat om te doen maar niks wil werk nie. Dan breek daar n onderonsie uit tussen die meisies en die seuns. Slegs een van die karakters het n goeie idee en die begin word die einde en die einde die begin wanneer almal saamwerk want dan maak vele hande ligte werk.