Afr_Groep_3 seuns_10 – 13 jr_WIE IS BANG VIR ALIENS

R120.00

3 – 4 min. Komedie. Wie is bang en wie is braaf? 3 Seuns bekruip die Meerkat Teleskoop want hulle dink dit is n goeie plek om aliens te sien. Is daar regtig aliens of is hulle verbeelding net op hol?