Afr Groep 3 seuns en 3 dogters 10 – 13 jariges: DIE NUWE MEISIE

R130.00

Afr Groep 3 seuns en 3 dogters 10 – 13 jariges: DIE NUWE MEISIE

Opvoedkundig. Ligte aanslag oor n ernstige saak. 4 – 5 min. n Nuwe meisie word aan n groep vriende voorgestel by die skool. Sy ly aan disleksie maar n paar van haar nuwe vriende dink sy is net dom. Wanneer daar aan hulle verduidelik word wat disleksie is, klaar dit die misverstand op en vriendskap seĆ«vier.