Afr Dialoog Seuns 10 – 13 jr ELEMENTÊR, MY LIEWE WATSON
R100.00
Afr Dialoog Seuns 10 – 13 jr ELEMENTÊR, MY LIEWE WATSON – Sherlock Holmes en Dr Watson het gaan kamp. Sherlock word wakker en besef dat iets nie pluis is nie. Hy vra vir Watson wat hy sien. Watson raai allerlei goed. Maar as mens weet waarvoor om te kyk… dan is dit eintlik “ELEMENTÊR, MY LIEWE WATSON.”