R100.00
UIT DIE OUDE DOOS. 2 – 3 min. Komedie. Twee dogters kla steen en been oor hoe oudmodies hulle ouers is. Eers wanneer hulle fotos van die sestigerjare sien op Google, kom hulle agter dat hulle ouers eintlik gekskeer met hulle.