Afr Dialoog 2 dogters 5 – 9 jaar ASPOESTERTJIE EN DIE GOEIE FEE MAAK N PLAN
R100.00
3 – 4 min. Komies. Dis die oggend na die bal en Aspoestertjie wil nie weer die prins sien nie. Hy kan nie dans nie en is maar vlak in die kop. Sy hou van Barend wat net om die hoek bly en nou moet die Goeie Fee n nuwe plan maak.