R100.00
Afr Dialoog Seuns 5 – 9 jr: VOETJIE VIR VOETJIE
Komies. 2 – 3 min. Wurm en Duisendpoot ontmoet vir die eerste keer en daar vind n komiese gesprek plaas met baie woordspelings oor baie voete of geen voete nie. Hulle word goeie vriende.