Afrikaans_Dialoog_2 kinders_5 – 9 jaar_DIE BEROEMDE DOKTER

R100.00

2 – 3 min. Komies. Die dokter en suster ondersoek n teddiebeer, hobbelperd en n hond. Elkeen het sy eie siektes maar die hond is n noodgeval en moet n operasie in die hospitaal kry deur die beroemde Dr Snyman.