Afr_Dialoog_Seun en Dogter_5 – 9 jr_DIE PRINS EN DIE PADDA

R100.00

DIE PRINS EN DIE PADDA.  1 – 2 min.  Komedie.  n Prinses is getoor in n padda.  Wanneer die prins uiteindelik opdaag wil hy haar nie soen nie maar eerder die lekker vet padda vang in sy net.