Afr Dialoog Seuns 5 – 9 jr PRINSE VERPES PRINSESSE
R120.00
Afr Dialoog Seuns 5 – 9 jr PRINSE VERPES PRINSESSE. 2 – 3 min. Komies. Twee prinse is moedeloos met die prinsesse wat hulle moet red, maar wat hulle die meeste onderkry is die feit dat hulle altyd die prinses moet soen. Jig. Seuns hou nie van n gesoenery nie en hulle wil net wegkruip. Miskien is dit veilig by die 7 dwerge diep in die bos.