Afr_Prosa_Dogter_10 – 13 jr_VLIEEKOEKIES

R100.00

2 – 3 min.  Komies.  Verwerking van ‘n storie deur Helen Brain.  2 Susters sit altyd vas, veral as ‘n maatjie kom kuier. “My suster, Katrien, dink sy’s die wêreld se grootste grapmaker.  Sy gee nie om as ander mense nie vir haar grappe lag nie.  SY lag daarvoor en hoe meer hulle gril en bang raak, hoe snaakser dink sy is dit.”