Afr_Prosa_Dogter_10 – 13 jr_Die Koek
R100.00
2 – 3 min. Komies. Vertaal en verwerk uit “Mathilda” van Roald Dahl. Die skoolhoof dwing een van die seuns om die hele sjokoladekoek op te eet. “Moeras-vis tel die mes op… maar sit dit weer neer. “Ek wil dit nie eet nie,” lig hy Knuppelknop in. Knuppelknop swiep nader soos ‘n aasvoël, die sweep omhoog. “Eet, jou klein rot! Dis spesiaal vir jou gebak.”