Afr_Prosa_Dogter_10 – 13 jr_DIE LAPPOP KONINGIN

R100.00

 2 – 3 min.  Dramaties.  Die lappop beland op die ashoop.  Die inwoners van die ashoop hou kajuitraad en kroon die lappop as hulle koningin. “Al die weggooi-goeters op die ashoop hou gou vergadering.  Toe draai die gekrapte grammefoonplaat na die lappop met ‘n groot glimlag op sy gesig… “Uhm… Prinses Lappop… ons kroon jou… as die “Ashoop Koningin”!”