Afr_Prosa_Dogter_10 – 13 jr_GOUELOKKIES SKRYF N NUWE STORIE

R100.00

GOUELOKKIES SKRYF N NUWE STORIE.  3 – 4 min.  Komedie.  Dis 300 jaar later en Gouelokkies voel dat dinge moet verander.  Sy stap nie in die bos nie maar wandel in n natuurreservaat.  Sy is nog steeds mal oor pap en eet sommer al drie die borde pap op.  Pappa Beer beskuldig haar dat sy n inbreker is maar Gouelokkies vertel hulle dat tye het verander en hulle moet hulle eie storie begin skryf.