Afr_Prosa_Dogter_10 – 13 jr_DORINGROSIE IS BOOS
R80.00
2 – 3 min. Komies. Doringrosie lees feeverhale van die Broers Grimm en is baie kwaad oor die nonsens wat daar geskryf word oor haar en haar susters in hierdie stories. Boonop is daar n prins in die paleis wat aandring op n soen. Prinses Roos is n nuwe generasie prinsesse wat op haar eie voete wil staan.