R80.00
Sophie is woedend want haar nefie en sy vriend het haar ‘n lekker streep getrek. ‘n Windbuks wat windpatrone skiet, en om te dink sy het geval vir hulle stories. Toemaar, nou sal sy hulle wys.