Afr_Monoloog_Seun_5 – 9 jr_MY JUFFROU MOET WEER SKOOLTOE GAAN
R80.00
1 – 2 min. Komies. Hoekom moet ek lees en somme doen? Lyk vir my… my juffrou is die een wat eerder moet skooltoe gaan. “Aggenee… al die vrae!! Ek is mos op skool om te leer… en nou vra Juffrou al die vrae vir my!? Weet sy dan niks nie?