Afr_Monoloog_Dogter_5 – 9 jr_DIE PAPIERPOP

R100.00

2 – 3 min. Komies.  ‘n Papierpop klim uit ‘n asblik en kla omdat sy so onregverdig behandel word… maar dan begin dit reën.  “Ag nee, sies man!  Kyk nou hoe lyk ek!   Vetkolle net waar jy kyk!  Dis nou wat gebeur as jy van papier gemaak is.  Jy wys elke vetkol!”