Afr_Monoloog_Seun_5 – 9 jr_DIE ONTBYTPAPDIEF

R80.00

1 – 2 min. Komies. Pappa eet die ontbytpap op wat vir Boetman bedoel is. Nie net eet hy die pap nie, hy speel ook sommer die speletjie wat op die agterkant van die boks is. Boetman is baie kwaad en wil vir Mamma sĂȘ maar Pappa het raad.