R80.00
1 – 2 min. Dramaties. n Feetjie of Elfie is moedeloos omdat die mensekinders haar harde werk verwoes. Dan vind sy n blommetjie wat nie gepluk is nie en toor dit in al die kleure van die reĆ«nboog.