Afr_Monoloog_Seun_5 – 9 jr_MAMMA SE SELFOON MAAK HAAR GELUKKIG

R80.00

2 – 3 min. Dramaties (met komiese elemente). Mense is deesdae verslaaf aan hulle selfone en kinders sien dit raak. Wanneer Juffrou vir die klas vra wat hulle eendag wil wees, dan motiveer hierdie kind sy antwoord deur vir Juffrou te vertel hoe baie Mamma van haar selfoon hou en dus wil hy graag eendag Mamma selfoon wees.