Afr_Monoloog_Dogter_5 – 9 jr_MAMMA SE SELFOON MAAK HAAR GELUKKIG
R80.00
2 – 3 min. Dramaties (met komiese elemente). Wanneer Juffrou vir die kinders vra wat hulle eendag wil wees, dan motiveer hierdie kind sy antwoord deur vir die juffrou te vertel hoe baie Mamma van haar selfoon hou en dus wil sy graag eendag Mamma selfoon wees. –