R100.00
Afr_Monoloog_Seun_16 – 18 jr_DIE MAN IN DIE MAAN
3 – 4 min. Komies. n Radio omroeper is besig om n program uit te saai maar alles wat verkeerd kan loop, loop verkeerd. Boonop is daar n by in die ateljee en hy is allergies vir bysteek.