Afr_Monoloog_Dogter_16 – 18 jr_SKULDIG

R100.00

2 – 3 min. Dramaties. n Meisie en haar broer word aangehou vir winkeldiefstal. Wanneer die waarheid uitkom, besluit sy om die blaam op haarself te neem om hom te probeer beskerm.