Afr_Monoloog_Seun_16 – 18 jr_BLOED
R100.00
4 min. Dramaties. n Uitdagende stuk wat die fyn lyn loop van n sielkundig-versteurde moordenaar. n Seun is vasgekeer in sy kamer. Hy is besmeer met bloed en baie angstig. Hy praat van die moord op sy ma en pa. Hy roep om hulp maar niemand hoor nie. Wat gaan gebeur as sy sussie van die skool kom? –