Afr Monoloog Seun 16 – 18 jr WEGKRUIPERTJIE
R100.00
Afr Monoloog Seun 16 – 18 jr WEGKRUIPERTJIE
3 – 4 min. Ernstig. Wegkruipertjie is kinderspeletjies maar nie as jy n grootmens is nie. As jy moord pleeg sal die polisie jou soek tot hulle jou vind. Hierdie is n stuk wat die akteur die geleentheid gee om kleuter, kind en grootmens te vertolk.