R80.00
1 – 2 min. Dramaties. Die karakter praat met n meisie wat sy geliefde is maar sy is dood en hy het haar gebalsem om vir altyd perfek te lyk. Dit is maar n dun lyn tussen normaal en abnormaal.