Afr_Monoloog_Seun_10 – 13 jr_TIENERSKAP IS n DUISTER DING

R100.00

2 – 3 min. Komies. Wat gebeur as mens n tiener word? Om amper n tiener te wees en nie tienerskap te verstaan nie, maak my baie bekommerd. Tieners doen sulke eienaardige dinge wat seker net tieners verstaan maar al hierdie goed is vir my nog duister. Miskien sal die lig een van die dae vir my ook aangaan.