Afr_Monoloog_Dogter_10 – 13 jr_EK DRINK NOOIT WEER WATER NIE

R80.00

1 – 2 min. Komies. Tieners kan mos vir alles gril. “Ma, ek gaan nooit weer water drink nie. NOOIT WEER NIE! Ons het vandag geleer dat die water wat jy NOU drink dalk al in iemand anders se toilet was. Daardie selfde water wat weggespoel is met “ma-weet-wat”… spoel jy so lekker in jou mond rond! Dis vieslik!”