Afr_Monoloog_Seun_10 – 13 jr_OM N VOELVERSKRIKKER TE WEES IS GN GRAP
R100.00
2 – 3 min. Komies. ‘n Heerlike stuk met n hele reeks emosies vir vertolking. Die arme voëlverskrikker se werk is om die voëls weg te jaag maar hy het geen vriende nie… en boonop jeuk sy neus vreeslik. Dalk sal die voor-op-die-wa mossie bereid wees om sy neus te krap as voëlverskrikker toelaat dat hy nesmaak in sy kop! –