Afr_Monoloog_Seun_10 – 13 jr_MOENIE DIE VARK VLAK KYK NIE
R100.00
3 – 4 min. Komies. Hoe sou jy voel as jy n vark is en almal en alles wat sleg is word n vark genoem? Dit is nie regverdig om die onskuldige vark skuldig te vind net omdat hy n vark is nie. Nee! n Vark is nie altyd n vark nie, of hoe? –