Afr_Monoloog_Seun_10 – 13 jr_EK DRINK NOOIT WEER WATER NIE
R80.00
1 – 2 min. Komies. Daar is net mooi niks slimmer as n tiener nie. “Ma, ek gaan nooit weer water drink nie. NOOIT WEER NIE! Ons het vandag geleer dat die water wat jy NOU drink dalk al in iemand anders se toilet was. Daardie selfde water wat weggespoel is met “ma-weet-wat”… spoel jy so lekker in jou mond rond! Dis vieslik!”