Afrikaans_Monoloog_Dogter_5 – 9 jaar_MOEILIKE WOORDE
R80.00
2 – 3 min. Komies. n Dogtertjie wil met alle mag en krag wegloop van die huis omdat haar broer haar terg. Groot woorde is bokant haar vuurmaakplek. Terwyl sy nog so sukkel om haar tas te pak, kry sy dit per ongeluk reg om n moeilike woord kwyt te raak. Vergete is die weglopery want nou moet almal hoor dat sy ook groot woorde kan bemeester.