Afr_Monoloog_Dogter_16 – 18 jr_N TOEBEK IS N HEELBEK

R100.00

Afr_Monoloog_Dogter_16 – 18 jr_N TOEBEK IS N HEELBEK

4 – 5 min. Komies. Om ondervra te word is geen speletjie nie veral as jy boonop geen idee het wat jy verkeerd gedoen het nie. n Geselsie op n WhatsApp groepie loop skeef. Die beste is om eerder niks kwyt te raak nie.