Afr_Monoloog_Dogter_14 – 16 jr_APRIL FOOL

R80.00

2 – 3 min. Komies. n Tipiese tiener strompel in die oggend die kombuis binne om koffie te maak maar vind n nota van haar ma op die ketel. Sy raak baie opgewonde as haar ma haar toestemming gee om te doen net wat sy wil… totdat sy agterkom dit is April Fools dag.