Afr_Monoloog_Dogter_14 – 16 jr_DIE PARTYTJIE

R80.00

1 – 2 min. Komies.  Telefoongesprek tussen ‘n dogter en haar ma.  “O ja, by the way, Ma… Chanté hou Saterdag ‘n partytjie… en… um… ek het gewonder… Nee, Mamsie… dis hoekom ek nou al leer. Ek is besig om Engels te… ag, ek bedoel… WETENSKAP… te leer.”